Aartappel broodjie

Leave a comment

May 23, 2017 by aubreykloppers

 

 

Aartappel broodjie
450ml meel
3 tl bakpoeier
3 medium aartappels geskil en gerasper
Hoogvol koppie gerasperde kaas
1 eier,
80ml to 100ml melk (ja dit is reg – nie te veel melk nie)
1 pakkie potato bake (enige geur)

Ek gooi ook so 4 repies spek (rou) gekap in (opsioneel)
Meng deur en knie sommer met die lepel tot alles goed gemeng is
Smeer jou pot/broodpannetjie binne lekker dik botter
Oond 180C vir 40 na 50 minute

Maak beslag met gemaak 2x aan vir groter brood in jou swartboom potjie

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: